![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Suidlanders Wes Rand Inligtingsblaaie | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Hierop volg die blaaie wat van toepassing is op die Suidlanders in die Wes Rand. Hierdie blaaie vervang nie die Suidlanders blad nie en dien slegs ter aanvulling vir aankondigings en sosiale geleenthede binne die betrokke area. Idees, wenke en beproefde metodes sal van tyd tot tyd hier geplaas word om sodoende onnodige uitgawes en koste te voorkom. Hierdie aanvullende blaaie het ook ten doel om toekomstige persone wat graag by die Suidlanders sou wou inskakel, die geleentheid te bied om met ‘n groepleier in die betrokke area kontak te maak. Om inskakeling te vergemaklik was besluit om die Wes Rand in geografiese blokke in te deel. Hierdie blokke word elk deur ‘n groepleier beman, wat u behulpsaam sal wees om met die persone in u dorp kontak te maak. Die indeling van
Blokke vergemaklik kommunikasie en verseker dat boodskappe alle Suidlanders op ‘n spoedige wyse bereik. Die indeling sal ook onduidelikhede en moontlike gerugte voorkom rakende omstandighede en gebeure. Indien u enige vrae het, is u welkom om u vrae aan die betrokke groepleiers te rig. |
ADVERTENSIES | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| LOODGIETERS - PLUMBERS | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| KOSVERSKAFFERS | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Advertensies | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Vir advertensie geleenthede kontak | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| webmaster@suidlanderswr.co.za | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Kategorieë |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Persone in
omliggende areas, nie gemeld in the betrokke blokke nie, word versoek om
die kontakpersoon die naaste aan u ligging te kontak. Die blokke is nie
absoluut nie en u sal saam met die lede in u area geakkommodeer word waar
moontlik. Soos die behoefte regverdig sal verdere blokke bygevoeg word om
mede Suidlanders te akkommodeer. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Kontak |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Bydraes vir die blad of kommentaar oor die blad in die algemeen kan gestuur word aan webmaster@suidlanderswr.co.za |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Geskep deur L Van Rooy | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||